• Tak vergaderings elke tweede maand.
• Die skietbaan is elke Saterdag op vir lede en nie lede (wat ladings wil toets of net kom oefen).
• Informale skietdae en formele skietkompetisies.
• Ommivuur gesprekke saam legendes in die wild-, bewarings en jagindustrie.
• Opleiding vir toegeweide jagters en toegeweide skuts.
• Werkswinkels en praatjies om lede beter jagters en skuts te maak.
• Ons kan ook die baan oopmaak vir spanbou, verjaardag partytjies of enige ander tipe funksies.